Afrikaans

Teken in op my nuusbrief en ontvang Ontkoppel en Ander Kortverhale – ‘n bundel van al my gratis Afrikaanse kortverhale vir volwassenses tot op datum.

Die bundel bevat: Krisjan se Meisies, Charlie en Ontkoppel

Die nuusbrief sal net kennisgewings bevat oor my Afrikaanse verhale. Ek stuur net nuusbriewe uit wanneer ek iets belangriks het om te deel.

Vir Jong Lesers:

Teken in op my nuusbrief en ontvang Iets Skuil In Die Donker – ‘n bundel van al my gratis Afrikaanse jeugverhale tot op datum.

Die bundel bevat: Die Bure, Die Tydgestikte Klerekas en Iets Huil In Die Nag

Die nuusbrief sal net kennisgewings bevat oor my Afrikaanse jeugverhale. Ek stuur net nuusbriewe uit wanneer ek iets belangriks het om te deel.

OOK BINNE DIE EBOEK: Inligting oor hoe jy kan deelneem aan ‘n spesiale kompetisie!

Daar is ook nou leesgidse vir die jeugflitsverhale:

Onderwyser of ouer? Kyk na hierdie gratis leesgidse vir gebruik in die klaskamer of by die huis. Hierdie leesgidse help leerders om die stories beter te verstaan en daaroor na te dink. Hulle sluit begrips- en besprekingsvrae, woordeskataktiwiteite en verskeie skryf- en kreatiewe aktiwiteite in.

Afrikaansverwante Nuusbrokkies:

‘n Nuwe Jeugflitsverhaal en Leesgidse!

Ek laat weet net gou vir almal dat daar ‘n nuwe Afrikaanse jeugflitsverhaal vir 9 tot 13 jariges op my webtuiste beskikbaar is: Het jy al ooit gewonder wat sluip rond buite jou tent? Gerrit en sy beste vriend, André, verwag niks meer as ’n naweek van stowwerige hindernisbane en flou spanbou-aktiwiteite op ’n afgeleë…

Lees verder

AFRI-Allegaartjie: ‘n Kortverhaalbundel

[Scroll down for the English translation of this post] Twee van my kortverhale, “Ontkoppel” en “Charlie”, is in Ns. Skrywershuis se nuwe kortverhaalbundel, AFRI-Allegaartjie, gepubliseer. In 2023 en 2024 het Ns. Skrywershuis via hul tydskrif, Naskrif, ‘n kortverhaalkompetisie op hul Facebookblad gehad wat lesers uitgedaag het om kortverhale te skryf na aanleiding van fotobeelde. Ek…

Lees verder

“Krisjan se Meisies” Gekeur vir PEN Afrikaans en Litnet se Kortverhaalkompetisie / Afrikaans short story “Krisjan’s Girls” Shortlisted for PEN Afrikaans and Litnet’s Short Story Competition

(Scroll down for the English translation of this post) Ek is bly om aan te kondig dat my Afrikaanse kortverhaal, “Krisjan se Meisies”, gekeur is in PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie. Die kompetisie is daarop gemik om die 100-jarige bestaan van die Afrikaanse taal te vier. Vir meer inligting oor die eeufeesvieringe van Afrikaans,…

Lees verder

The Month of Two Charlies

Two of my stories have been accepted for publication this month – both titled Charlie (because I had a bit of an obsession with the name thanks to Skunk Anansie’s song Charlie Big Potato). The first Charlie is an Afrikaans short story that was published by Naskrif magazine. It was inspired by the above photo…

Lees verder

Ontkoppel / Disconnect

(scroll down for the English version of this post) My kortverhaal “Ontkoppel” is in die September 2023 uitgawe van Naskrif gepubliseer. Dis geinspireer deur die foto hierbo, die eerste Apple Vision Pro demonstrasie videos wat ek gesien het ‘n paar weke tevore asook al die bohaai wat oor die Metaverse gemaak was en die remote…

Lees verder