Tag: Afrikaans
-
Ek laat weet net gou vir almal dat daar ‘n nuwe Afrikaanse jeugflitsverhaal vir 9 tot 13 jariges op my webtuiste beskikbaar is: Het jy al ooit gewonder wat sluip rond buite jou tent? Gerrit en sy beste vriend, André,…
-
[Scroll down for the English translation of this post] Twee van my kortverhale, “Ontkoppel” en “Charlie“, is in Ns. Skrywershuis se nuwe kortverhaalbundel, AFRI-Allegaartjie, gepubliseer. In 2023 en 2024 het Ns. Skrywershuis via hul tydskrif, Naskrif, ‘n kortverhaalkompetisie op hul…
-
(Scroll down for the English translation of this post) Ek is bly om aan te kondig dat my Afrikaanse kortverhaal, “Krisjan se Meisies”, gekeur is in PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie. Die kompetisie is daarop gemik om die 100-jarige…
-
Two of my stories have been accepted for publication this month – both titled Charlie (because I had a bit of an obsession with the name thanks to Skunk Anansie’s song Charlie Big Potato). The first Charlie is an Afrikaans…
-
(scroll down for the English version of this post) My kortverhaal “Ontkoppel” is in die September 2023 uitgawe van Naskrif gepubliseer. Dis geinspireer deur die foto hierbo, die eerste Apple Vision Pro demonstrasie videos wat ek gesien het ‘n paar…




