Daar is nou ‘n nuwe jeugflitsverhaal op my webtuiste beskikbaar: Oom Filip se Huis.
Dit is ‘n kort rillerverhaal, net betyds vir Halloween!

Wanneer Karla by haar oom se vreemde, propvol huis oorslaap, ontdek sy gou dat daar meer tussen die ou meubels en kunswerke skuil as wat sy gedink het.
#riller #flitsverhaal
1,518 woorde / 9 bladsye / 7-15 minute leestyd
Lees die storie direk op my webtuiste, of laai dit af:

Teken in op my nuusbrief en ontvang Iets Skuil In Die Donker – ‘n bundel van al my gratis Afrikaanse jeugverhale tot op datum.
Die bundel bevat: Die Bure, Die Tydgestikte Klerekas, Iets Huil In Die Nag en Oom Filip se Huis.
Die nuusbrief sal net kennisgewings bevat oor my Afrikaanse jeugverhale. Ek stuur net nuusbriewe uit wanneer ek iets belangriks het om te deel.
OOK BINNE DIE EBOEK: Inligting oor hoe jy kan deelneem aan ‘n spesiale kompetisie!


Leave a Reply